Vrystaat pics!

Januarie 21, 2008 in Sonder kategorie

Kosmos en ‘n berg, iets moois uit weggooigoed by Ficksburg se Blik Plek, Luc -met-‘n-snaakse-hoed voor Meerkatkolonie Kunsgalery in Rosendal, Zoe en Luc ry in ‘n ooooooooooooooouuuu Ford (die enjin is al 30 jaar in vir herstelwerk…), Zoe betrag haar rangskikkings van ou enamelborde by die Blik Plek, en die lug is donker voor ‘n dreigende storm.

4 antwoorde op Vrystaat pics!

  1. tokko het gesê op Januarie 21, 2008

    Sjoe, hoe verlang ek nou na die Vrystaat. Dis my wereld daardie.

  2. pilgrim het gesê op Januarie 21, 2008

    HI!!
    Ek was bietjie lanklaas hier, maar kan nou onthou hoekom ek daarvan hou om hier te kuier 🙂 Oe, jy HET ‘n lekker werk, ek is jaloers. Ja, die Vrystaan is wonderlik. Om te dink daar is mense wat dink dit is vervelig, plat, vaal … Mag hulle hierdie foto’s sien!
    Ek het foto’s van my Karoo-kuier ook geplaas (so paar posts terug by my) as jy lus is om te gaan loer na ‘n ANDER mooi deel van ons land 🙂

  3. amydem2 het gesê op Januarie 24, 2008

    on=ge=kend!!! ken jy v michele??

  4. amnell het gesê op Januarie 24, 2008

    Die foto’s is baie mooi!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.