‘n Grappie of twee, Brittanje se rentekoers in vergelyking met ons s’n, waar bly Vader Krismis, en ander wetenswaardighede

Desember 6, 2007 in Sonder kategorie

Eers gou ‘n grappie:

Fifty-one years ago, Herman James, a North Carolina mountain man, was drafted by the Army. On his first day in basic training, the Army issued him a comb. That afternoon the Army barber sheared off all his hair. On his second day, the Army issued Herman a toothbrush. That afternoon the Army dentist yanked seven of his teeth. On the third day, the Army issued him a jock strap. The Army has been looking for Herman for 51 years…

Op ‘n ernstiger noot: terwyl ons steier onder Tito Mboweni se aankondiging dat die rentekoerse styg tot 14,5%, lees ek dat die Bank of England pas sy rentekoerse VERLAAG het na 5,5%!!! Die verduideliking? “The Bank of England has cut interest rates in the strongest sign yet that it is worried the UK economy could be heading for a sharp slowdown,” berig ananova.com. Al kom ons ekonomie ook summier tot stilstand, twyfel ek of ons ooit ‘n uitleenkoers van 5,5% sal kry.

Ag, hoe wens ek nou ek het ‘n Britse huisverband gehad en nie ‘n Suid-Afrikaanse een nie. Maar aan die ander kant het ek ook darem nog rede vir vreugde: ek is bitter bly dat ek nie een van die armes in Suid-Afrika is nie, want teen die tempo wat petrolpryse en kospryse styg, gaan armes een van die dae net mooi niks kan bekostig nie. Gedenk tog maar aan die minderbevoorregtes as julle Krismisvoorbereidings begin tref. ‘n Kospakkie aan ‘n behoeftige persoon gaan hierdie jaar nog meer welkom as ooit tevore wees.

Nog iets interessants wat ek raakgelees het op Ananova:

Cheeky bird caged

A zoo caged a cheeky mynah bird for 15 days for being abusive to tourists.

Eight-year-old Mimi was put in solitary confinement at Yuelishan Park in Changsha city, after a visitor complained.

She had to stay in a darkened cage and listen to recordings of polite conversation in a bid to improve her behaviour.

“I was playing with her, and suddenly she said: “You’re a stupid man”,” the tourist, Mr Du, told the Chongqing Evening News.

“She also called me an ugly man.”

A park spokesman said: “When she swears, the feeder refuses to feed her. And while she’s confined, we play her tapes of polite speech.”

The park says the sentence has cured Mimi of her habit, and that she is now welcoming guests pleasantly.

“We hope tourists won’t teach her to swear again,” added the spokesman.

Hier by ons kry geharde misdadigers dikwels nie eers twee weke in die tronk nie!

En vir die wat vir hulle kinders moet verduidelik waar Vader Krismis bly, hier is ‘n amptelike, wetenskaplike verduideliking, ook van Ananova.

Is Santa Borat’s neighbour?

Santa Claus manages to stay hidden all year because he really lives in Kazakhstan and not the North Pole, according to claims by a team of Swedish experts.

A special team working for the Swedish logistics and consulting firm SWECO said it had calculated that Santa’s home would have to be located in a mountain range that lay across the border between Kazakhstan – Borat’s homeland – and Kyrgyzstan to be best located to make all his deliveries.

They said that based on the Earth’s rotation and demographic data – the Kazakhstan/Kyrgyzstan border mountain range would be the best place for Father Christmas to set off from on Xmas Eve to deliver all his presents.

The team worked out what the best and quickest route would be – and found that all roads led not to Rome – or the North Pole – but the remote mountain region on the Kazakhstan border.

Anders Larsson, consultant at SWECO, said: “It might explain why he’s not seen that often the rest of the year.”

My twee spruite (5 en 8) het vandag eiehandig die Kersboom opgeslaan en versier. En solank hulle Kerskouse uitgesit, net vir ingeval ek dalk vergeet het dis amper Krismis.

En spesiaal vir wynliefhebbers…
Mother Superior called all the nuns together and said to them, ‘I must tell you all something.
We have a case of gonorrhea in the convent.’  

‘Thank God,’ said an elderly nun at the back.
‘I’m so tired of chardonnay. 
 

Nou moet ek eers bietjie werk. Sondag vlieg ek en my mank voet Botswana toe vir ‘n reisartikel, en voor dan moet ek nog ‘n paar deadlines maak.

2 antwoorde op ‘n Grappie of twee, Brittanje se rentekoers in vergelyking met ons s’n, waar bly Vader Krismis, en ander wetenswaardighede

  1. amydem2 het gesê op Desember 6, 2007

    Botswana vir ‘n reis artikel….euwwww!!! ek sal jou tasse dra, kou potlood skerp maak, jou wyn volmaak, jou tabard aan smeer,,,,kan ek tog saam gaan!!?

  2. Madmom, ek wens ek kan almal om my net inspireer om een bord kos vir ‘n boemelaar te gee op Kersdag, of een pakkie met basiese goetertjies vir iemand wat by ‘n robot bedel. Maar nou ja…

    Kingfisher, ek sal maar die foto’s kom wys. Moet nog net uitfigure hoe werk die foto-funksie. Dis ‘n superluukse trip boonop, na twee van die Orient Express-groep se lodges in die Delta. En om in die mood te kom, slaap ons die aand voor ons vlieg by die Westcliff Hotel.

    Is ek nie ‘n gelukkige mens nie?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.