Gareth Cliff, die Kinderwet minus die ouerlike lyfstraf-klousule, en ietsie snaaks (maar waar) oor PMS…

Desember 5, 2007 in Sonder kategorie

Interessante reaksie wat Gareth Cliff nou het op die e-pos wat hy aan ‘n luisteraar gestuur het. Vir die wat nog nie die e-pos gesien het nie, ek plak die oorspronklike volledig hieronder in soos wat ek dit via via via ontvang het.  (Lees van onder af. Ek begin met die e-pos wat Gerda Povey geforward het.)

Hi julle oukies. Gareth Cliff het vanoggend op sy show gese “If God wants to be petty leave Him to be petty” . Ek wil net vir julle wys wat hy aan my terug gemail het toe ek vir hom vanoggend gemail het om te se dat God nie petty is nie. Wil graag weet wat julle hiervan dink. En stuur dit gerus aan alle 5fm luisteraars. Ek glo my God is groot, Hy leef en ek voel jammer vir Gareth Cliff wat obviously dink hy is groter as God. Ek merk my mail groen en syne rooi sodat julle dit beter kan lees.

Groete,

Gerda-Mari Povey
Barloworld Motor (Pty) Ltd. t/a
Club Motors Pretoria
BMW Approved Repair Centre
MINI Approved Repair Centre
[email protected]
http://www.barloworldmotor.com
Tel: +27 (12) 335-2522
Cell: +27 73 641-4078

Fax: 0866 337-873


From: Gareth Cliff [mailto:[email protected]]
Sent: 29 November 2007 08:27 AM
To: [email protected]
Subject: Re: 5FM DJ CONTACT

Stop sprouting nonsense. There is no god. There is no tooth fairy and there is no Father Christmas

—– Original Message —–

Sent: Thursday, November 29, 2007 8:17 AM

Subject: 5FM DJ CONTACT

New 5fm Web Contact Email

Name: gerda
Subject: your show this morning

Message:
You know what Gareth i love your show but this morning u shocked me!!!! just wanted to say, God is not petty!!!!! I pray that something drastic will happen in your life, that will allow you to experience the loving kindness and mercy of God and witness the power of His greatness so that you too can learn to fear our creator and talk of him only with respect. It is then that you will understand that our Heavenly Father can never be petty, and that it proves to be true that those who take His name in vain will not go unpunished. I will also pray that God will forgive you for belittling Him in
front of his children.

En nou seg Gareth sy reaksie op Gerda se e-pos was “tong in die kies”! Lees berig by http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2232816,00.html 

Oprah het ‘n goeie wenk in hierdie verband, Gareth: As jy onseker is wat om vir iemand te antwoord, vra of jy eers daaroor kan slaap, en antwoord dan. Jy raak gereeld minder deurdagte goed kwyt, maar so kort op die Deon Maas-debakel??? Was hierdie net ‘n baie dom blonde oomblik??

Die verbod op ouerlike lyfstraf is nie meer deel van die  nuwe Kinderwet wat verlede week aanvaar is nie. Lees by http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2232772,00.html.

Weer kan mens maar net die kop skud oor hoe ondeurdag ons liewe wetmakers en drukgroepe opgetree het. Ons land is in ‘n toestand van anargie en wetteloosheid, en EEN rede is juis omdat ouers nie meer beheer het oor hulle kinders nie. Boonop het ons nie eers genoeg polisie om misdaad ordentlik te bekamp en ons dorpe ordentlik te polisieer nie, maar iewers besluit ‘n bright spark om so ‘n wetsontwerp in te dien (‘n duuuuuur proses, want allerhande mense moet daaraan werk en vir hulle werk betaal word) en talle vergaderings moet daarna oor die belaglike wetsontwerp gehou word. 

Hoe polisieer mens so ‘n wet? Sit jy ‘n polisieman in elke huis? Wie sou vir al die kindertjies sorg wie se ouers tronkstraf en boetes sou kry as hulle vir Boetatjie ‘n welverdiende raps gee?
Hoe sou die wet kindermishandeling gekeer het? Jy kan vandag ‘n kind (of enige iemand in hierdie land, for that matter) morsdood slaan/skiet/wurg/verbrand, en nog steeds ‘n minimale lagwekkende vonnis daarvoor opgele word wat jy boonop nie eers enduit hoef uit te dien nie. Dis nou as jy hoegenaamd gevang/skuldig bevind/gevonnis word. Die ware kindermishandelaars sou steeds daarmee weggekom het op ‘n manier.

En is daar werklik geen dringender dinge om te bedink as ouerlike tugtiging nie? Wat van bv. uhmmm… laat ek sien…. die DOODSTRAF!!! Want eers dan sal ons ophou lees van oumense wie se vingers met snoeiskere in hul eie huise afgesny word. (Gaan lees wat skryf Kevin Woods, wat self 3 jaar lank op deathrow was, oor hoe ‘n effektiewe afskrikmiddel die doodstraf is volgens dwelmsmokkelaars met wie hy in Chikurubi te doen gehad het. Hulle het lande waar dit gegeld het ten alle koste vermy, en eerder gefokus op lande soos Zim en Suid-Afrika.) 

Maar voordat ek my polse afkou oor hierdie somtyds belaglike stelsel waarbinne ons moet probeer sinvol leef, eerder ietsie lagwekkends wat ‘n pel vandag vir my gemail het oor PMS.

Q:How many women with PMS does it take to change a light bulb?

Woman’s Answer:One! ONLY ONE!!!! And do you know WHY? Because no one else in this house knows HOW to change a light bulb! They don’t even know that the bulb is BURNED OUT!! They would sit in the dark for THREE DAYS before they figured it out. And, once they figured it out, they wouldn’t be able to find the #&%!* light bulbs despite the fact that they’ve been in the SAME CABINET for the past 17 YEARS! But if they did, by some miracle of G_d, actually find them, 2 DAYS LATER, the chair they dragged to stand on to change the STUPID light bulb would STILL BE IN THE SAME SPOT!!!!! AND UNDERNEATH IT WOULD BE THE WRAPPER THE FREAKING LIGHT BULBS CAME IN!!! BECAUSE NO ONE EVER PICKS UP OR CARRIES OUT THE GARBAGE!!!! IT’S A WONDER WE HAVEN’T ALL SUFFOCATED FROM THE PILES OF GARBAGE THAT ARE A FOOT DEEP THROUGHOUT THE ENTIRE HOUSE!!IT WOULD TAKE AN ARMY TO CLEAN THIS PLACE!AND DON’T EVEN GET ME STARTED ON WHO CHANGES THE TOILET PAPER ROLL !!

I’m sorry. What was your question again?

 

1 antwoord op Gareth Cliff, die Kinderwet minus die ouerlike lyfstraf-klousule, en ietsie snaaks (maar waar) oor PMS…

  1. pilgrim het gesê op Desember 7, 2007

    Goodness! Is Gareth nie dalk ons “vriend” Realist nie? (grappie)

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.