Iets baie sinvol uit Deon Maas se pen (nee, lees eers, moenie dadelik gif spoeg nie!)

November 27, 2007 in Sonder kategorie

As hy hiermee weggespring het in Rapport, was hy vandag ‘n volksheld en het ons hom dalk oorweeg as politieke leier!

http://www.news24.com/Sondag/Nuus/Voorblad/0,,2192-2193-2200_2227046,00.html

Maar ek gaan nog steeds nie die simpel Sondag koop nie!! Ek gee eerder daardie geld vir ‘n bedelaar.

1 antwoord op Iets baie sinvol uit Deon Maas se pen (nee, lees eers, moenie dadelik gif spoeg nie!)

  1. AnsK het gesê op November 27, 2007

    Deon en my broer Braam is pelle en ek is bevrees ek stem saam met die media houding teenoor hom en enige pennevrugte.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.