Uittreksel uit ‘Oros vir die Siel’ van Susan Coetzer

Maart 19, 2008 in Sonder kategorie

 

Jer. 29:11

“Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie;

Ek wil vir julle ‘n toekoms gee, ‘n verwagting!”

10 Stappe na die bevryde lewe wat Christus vir ons in gedagte het:

1. Bely jou sondes.

2. Maak jou los van die verlede.

3. Vergewe almal wat jou verontreg of te na gekom het.

4. Jaag vrede na.

5. Leef met integriteit.

6. Doen wat vandag saak maak.

7. Bewys Jesus-liefde aan almal om jou.

8. Gee jou lewe elke dag oor aan die Here.

9. Verwag die begeertes van jou hart.

10. Gee al die eer aan God.

4 antwoorde op Uittreksel uit ‘Oros vir die Siel’ van Susan Coetzer

  1. AMEN! Dit is my heel gunsteling vers!

  2. hello Silly

    Dankie vir die mooi boodskap

    (((hugs)))

  3. peet1 het gesê op Maart 19, 2008

    Mooi woorde as ek dit net altyd kan onthou.

  4. Hildalene het gesê op Maart 19, 2008

    Amen

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.