WOELWATER-WEDSTRYD
Sat 7 Nov 2009, 15:14 0 Kommentaar Stuur Artikel Rapporteer Misbruik
Elke oupa en ouma het seker pakke foto’s van hul kleinkinders, en is ook nie skaam om dit rond te wys aan almal wat wil kyk (of nie will kyk nie).
Hierdie ene van ons klein Jacob Claassens is in Sabiepark geneem. Die twee langnekke kon kwalik hul verbasing wegsteek toe die klein kortetejie skielik voor hulle opdoem.
Jacob (nou 5) was toe 15 maande oud. Hy en sy tweelingbroer, Thomas, was op hul eerste Sabieparkbesoek by oupa en ouma.
Ek het die foto gaan opgrawe n.a.v. die Huisgenoot-wedstryd vir foto’s van Mooi Oomblikke waarin kinders figureer.
Dis te laat vir trane - Huisgenoot het al die finaliste gepubliseer waaruit lesers hul “gunsteling-kleinding” moet kies - maar ek wonder of Jacob en die kameelperde wat hom so uit die hoogte betrag, nie dalk ook vir ‘n troosprysie in aanmerking sou kon kom nie.
Onderwerpe: uit melkbos foto kind kameelperde
| [Sluit venster] |
Pos 'n antwoord |
|
|
Gebruikersprofiel
Hennie van D
| Geslag: | Male |
|
Stuur Boodskap |
| Stad: | Cape Town | ![]() |
Voeg vriend by |
| Nasionaliteit: | South Africa | ![]() |
Blok gebruiker |
Statistiek
Afrigator Rang
| Bladlese: | 12490 |
| Kommentaar: | 876 |
| Beoordeling: |
| Kry statistiek oor jou blog en sien jou rang op 24.com en in die hele SA. Kliek hier om te aktiveer. |
Skryf in vir die blog
Skryf in vir e-pos kennisgewings vanaf die blog
|
|
Skryf in vir RSS vanaf die blog |
Nooi uit
Jy het 4 intekenaar(s)
Kentekens
- NUT VAN 'N PETISIE...2010/09/03 10:39:56
- REGTE "KONTAKTE" 2010/09/02 11:29:35
- KOS MET 'N "T" IN 2010/09/01 08:53:35
- OU LIGGEWIG-MUNTJI...2010/08/30 11:10:33
- OVERDAAD IN OVERBE...2010/08/29 05:42:02 nm



Lewer kommentaar