Jy blaai in die argief vir Bokke.

WEDSTRYDPLAN VIR SATERDAG

November 22, 2016 in Uncategorized

So speel ‘n span teen Wallis:
Jy’s altyd waar die bal is,
Jy verdedig soos Jacques Kallis
En jy val aan as aan te val is.