HOE NOU?

Mei 25, 2014 in Uncategorized

Wil graag vir die vorige inskrywing ‘n opskrif gee, maar loop my telkens teen ‘n muur vas. Het iemand raad?

6 antwoorde op HOE NOU?

  1. Amanda het gesê op Mei 28, 2014

    Wat van: “Tarlehoet herbesoek”? Hou asseblief aan met hierdie blog. Ek geniet dit baie. Groete

  2. Israeli het gesê op Mei 25, 2014

    Kan nie help met die opskrif nie, maar sien die font is nou groter en meer leesbaar.

  3. tina10 het gesê op Mei 25, 2014

    Die enigste is om die weer te blog maar die keer met ‘n opskrif. Die meeste blogger het egter WP toe geskuif en hier dwaal enkele siele rond. Jy is welkom as jy ook daar wil aansluit

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.