TWEELING WORD 10

April 24, 2014 in Uncategorized

 

 JacobenThomas1-001 JacobenThomas-001

Kan dit amper nie glo nie: die premature tweelinkie Jacob (met die bril) en Thomas Claassens (met die haasbekkie) vier Saterdag hul tiende verjaardag – twee groot seuns wat op vele terreine presteer, en Oupa se hart veral verbly met hul brandende liefde vir Sabiepark en die natuur.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.