BLOGS OOR QUEEN

April 2, 2014 in Uncategorized

My 22ste en laaste blog oor ons vaart op die Queen Mary2 van Kaapstad na Sydney is gister hier geplaas.  Die boek is toe, en ek wil dit nie weer oopmaak nie. Wees maar gerus.

Deel net graag die stukkie wat Paul Clarke van  White Star, die QM2 se mense, vandag daaroor op hul webblad gesit het: 

At White Star we’re used to compliments and – yes – complaints both of which we welcome and attempt to learn from. This is the first time, however, that I’ve known a passenger to take the time and trouble to blog an entire voyage – and in Afrikaans! Mr Hennie Van Deventer cruised on the Cape Town to Sydney sector of Queen Mary’s world cruise in February, and has been kind enough to send the links to us to publish on this site, for the benefit of Afrikaans-speaking passengers and (hopefully!) future passengers! Many thanks, Hennie we hope to see you on board again soon! www.hennievandeventer.com/hvdblog and http://blogs.litnet.co.za/hvandeventer

2 antwoorde op BLOGS OOR QUEEN

  1. perdebytjie het gesê op April 2, 2014

    Mooi gedoen,Hennie.Dit gaan lekker wees vir Afrikaanse mense om in hul eie taal te lees.Ek het jou reis baie geniet!

Los ’n antwoord vir Uit Melkbos. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.