Namataal Khoe-khoegowab

April 25, 2012 in Sonder kategorie

“Namataal Khoe-khoegowab” – so noem Pedro Dausab “die taal”. Jare gelede het ons by i-MAG ‘n veeltalige geleentheid as deel van die Woordfees in Stellenbosch gereël. Pedro was een van die deelnemers (daar was ook Nederlands, Afrikaans, Xhosa en SA Gebaretaal). Man dit was mooi! En nou het hy op versoek ‘n essay oor sy lieflike taal vir LitNet geskryf. Lees dit en bespreek dit hier – in die taal van jou keuse!

* Stuur ‘n e-pos met die woord “Ja” in die onderwerpveld na [email protected] om oor nuwe inskrywings op hierdie blog ingelig te word.

3 antwoorde op Namataal Khoe-khoegowab

  1. te laat ?

  2. Dis nooit te laat nie!

  3. Dis merkwaardig wat al bereik is.Geld blyk altyd ‘n probleem te wees en luiheid,soos in die geval van Afrikaans,kan ook ‘n taal kelder!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.