Afrikafilosofie en taalpolitiek in Afrika

Maart 24, 2012 in Sonder kategorie

‘n Artikel van my oor Afrikafilosofie en taalpolitiek in Afrika het ‘n tydjie gelede in Language Matters verskyn. Dit begin so:

Language politics – and more specifically relations between historically African languages on the one hand, and languages with a colonial origin on the other – is an unavoidable subject in any serious refl ection on the future of the continent (Brock-Utne 2002, 6–21). My aim in this article is to contribute to African discussions on language politics by drawing on the resources of African philosophy …

Klik hierop om verder daaraan te lees en hier saam te gesels.

* Stuur ‘n e-pos met die woord “Ja” in die onderwerpveld na [email protected] om oor nuwe isnkrywings op hierdie blog ingelig te word.

1 antwoord op Afrikafilosofie en taalpolitiek in Afrika

  1. So baie dollors! Ek het dit nie besef nie, want via ons universiteitstelsel kan ‘n mens die volledige artikel lees en opslaan. Jammer man!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.