Krog, Du Preez, Koopman en Punt dink na oor geloof tussen godsdiens en kultuur

Februarie 3, 2012 in Sonder kategorie

Skrywers, kunskenners en teoloë – in hierdie geval Antjie Krog, Amanda du Preez, Nico Koopman en Jeremy Punt – kan nie ophou wonder oor kultuur nie: onder meer interkulturaliteit en populêre kultuur, die onderwerpe waaroor genoemde denkers eerskomende Maandag van 09:00 tot 13:00 in die Hofmeyrsaal, Kerkstraad, Stellenbosch, met mekaar in gesprek tree.


Die tema is “Geloof tussen godsdiens en kultuur”. Toegang is gratis, en saam praat word verwelkom. Ek kan nie wag nie! Sien julle daar.


Klik hier vir programbesonderhede.

 

-> Nico Koopman of Amanda du Preez se lesings kan nou aanlyn gelees word – klik en geniet! <-

 

* Stuur ‘n e-pos met die woord “Ja” in die onderwerpveld na [email protected] om oor nuwe inskrywings op hierdie blog ingelig te word.

http://www.soliustitiae.co.za/insights/2012/02/15/faith-and-hybridity-in-contemporary-south-africa/?utm_source=feedburner&utm_medium=feed&utm_campaign=Feed%3A+SIInsigte+%28Insigte+|+Insights%29

3 antwoorde op Krog, Du Preez, Koopman en Punt dink na oor geloof tussen godsdiens en kultuur

  1. lora2me het gesê op Februarie 3, 2012

    Wens ek kon gaan luister. Jy sal maar verslag moet kom lewer.

  2. Ja’k, moet maar terugtrek Bos toe.

  3. Ek wens ek kon saam praat. Wanneer kom hulle bietjie Nelspruit toe?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.