Jy blaai in die argief vir 2012 Januarie.

Selfs Stanley Fish bely nou ‘n blog

Januarie 23, 2012 in Sonder kategorie

Hoor ‘n bietjie wat skryf Stanley Fish, een van die interessantste bloggers in die wêreld:

“This is a blog. There, I’ve said it. I have been resisting saying it — I have always referred to this space as a “column” — not only because “blog” is an ugly word (as are clog, smog and slog), but because blogs are provisional, ephemeral, interactive, communal, available to challenge, interruption and interpolation, and not meant to last; whereas in a professional life now going into its 50th year I have been building arguments that are intended to be decisive, comprehensive, monumental, definitive and, most important, all mine.”

Intussen praat ek skaamteloos van my blog! So tussendeur is daar darem ook “rubriek”, “essay” en “artikel”, al plaas ek dan skakels of afdrukke daarvan op my blog, maar ek het begrip vir Fish se huiwering. Iets moois raak nou verlore, al word iets nuuts gebore.

(My eerste blog se eerste inskrywing het al gegaan oor wat ‘n blog dan nou is. Ek dink nie ek weet al nie.)

* Stuur ‘n e-pos met die woord “Ja” in die onmderwerpveld na dinknet@litnet.co.za om oor nuwe inskrywings op hierdie blog ingelig te word.