Etienne Britz oor Noord-Korea en Suid-Afrika

November 1, 2010 in Sonder kategorie

Die skrywer van LitNet se essay vir die maand Oktober was Etienne Britz. Tans woonagtig in China, het hy ‘n besoek aan Noord-Korea gebring. In sy essay, “Raakpunte tussen die Suid-Afrika van Apartheid en die DPRK”, skryf hy oor sy indrukke na aanleiding van sy reis. Lees dit en gesels saam op hierdie blog.

* Stuur ‘n e-pos met die woord “Ja” in die onderwerpveld na dinknet@litnet.co.za om oor nuwe inskrywings op hierdie blog ingelig te word.

4 antwoorde op Etienne Britz oor Noord-Korea en Suid-Afrika

  1. lisabeth het gesê op November 1, 2010

    klink interressant (twee rre en twee sse?). Sal lees.

  2. Nee, een R en twee S’e! Hoor graag wat jy oor die essay dink.

  3. lisabeth het gesê op November 1, 2010

    Dankie, sal kom se. (As mens iemand wat so vrot spel se opinie enigsins kan vertrou!)

  4. My nek is seer gelees aan so ‘n lang artikel. Nogtans baie interessante storie. Laat mens nogal terug dink. Verstaan ook beter hoekom Pa en Oupa gedoen het soos hulle gedoen het. Alhoewel dit geen verskoning is nie, gee dit ‘n mens tog ‘n kykie in die Afrikaner psige van destyds.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.