Julie Claassens oor Dorothy Irene Height en menswaardigheid

Junie 10, 2010 in Sonder kategorie

Julie Claassens is vandeesmaand se essayis. Sy skryf oor “Menswaardigheid en die peetma van die Civil Rights-beweging in die VSA: Dorothy Irene Height (1912-2010)”. Julie is een van daardie voorste akademici wat amper na Amerika afgerokkel is, maar gelukkig nou in Suid-Afrika ’n vaste plek gekry het. Lees gerus wat sy skryf en gesels hier saam daaroor. Julle gaan nog baie van haar hoor!

* Stuur ’n e-pos met die woord “Ja” in die onderwerpveld na dinknet@litnet.co.za om oor nuwe inskrywings op hierdie blog ingelig te word.

4 antwoorde op Julie Claassens oor Dorothy Irene Height en menswaardigheid

  1. Ek sou so se ja.

  2. Amen

  3. hacjones het gesê op Junie 14, 2010

    WAT MY ALTYD TREF: Wanneer ‘n vrou besluit om BETROKKE te raak sit jy dikwels met ‘n stille tsunami op hande. Of dit nou in ‘n gemeenskap, politiek, haar gesin of haar kleinkinners is. Indrukwekkend.

  4. Dis nou ‘n feit!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.