Rian Malan se boek

Februarie 23, 2010 in Sonder kategorie

Vandeesmaand se miniseminaar gaan oor Rian Malan se boek Resident Alian. Die eerste bydrae is deur die mediakenner Gawie Botma. Hy stel ‘n hele paar kritiese vrae. Nog reaksies op die boek sal later volg. Lees dit en kom gesels hier verder!

Die volledige miniseminaar kan nou in die Seminaarkamer gelees word.

* Stuur ‘n e-pos met die woord “Ja” in die onderwerpveld na [email protected] om oor nuwe inskrywings op hierdie blog ingelig te word.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.