’n Nuwe Vrye Universiteit

Februarie 17, 2010 in Sonder kategorie

Die Kaapse onderwyskenner en taalaktivis Christo van der Rheede het onlangs wat hy self ’n ‘mal idee’ noem op die gesprekstafel geplaas: die oprigting van ’n gratis Afrikaanse universiteit …

Klik op die skakel hierbo om my jongste Brandpunte-rubriek in die Nederlandse Maandblad Zuid-Afrika te lees.

* Stuur ’n e-pos met die woord “Ja” in die onderwerpveld na [email protected] om oor nuwe inskrywings op hierdie blog ingelig te word.

4 antwoorde op ’n Nuwe Vrye Universiteit

  1. Of die “gratis” haalbaar is, twyfel ek, maar ek is ‘n sterk voorstander vir Afrikaanse universiteit en Afrikaanse pivaat skole.

  2. Die idee met die gratis is iets heel anders as die idee van privaat. Private onderwysinstellings is geneig om weens die koste nog meer elitisties as openbares te wees. Daar steek iets radikaals aan die gratis, om van die “vry” nie te praat nie. Dis juis wat dit so ‘n kragtige idee maak. En glo my, dis nie net praatjies nie, dis reeds aan die gebeur.

  3. Die inhoud van die rubriek Brandpunte is een van die beste samevattings en omskrywings van die ideaal van die Vrye Universiteit.

  4. Ek’s bly jy dink so.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.