Die innerlike kind ruk hand-uit

Desember 12, 2013 in Uncategorized

Die dag toe ek ‘n sneeu-engel maak, met die eerste sneeu van my lewe…

100_1084 100_1085 100_1086 100_1087

16 antwoorde op Die innerlike kind ruk hand-uit

  1. 🙂 ek wil ook graag eendag doodgaan voor die kind in my sterf ! nog nooit een in sneeu gewriemel nie maar baie keer al in seesand op vele strande

  2. tina10 het gesê op Desember 13, 2013

    hehehehe… ek giggel sommer van uitbundigheid …ek sal nooit weer daar opstaan nie

  3. Dis so oulik!Bly jy het bietjie kom inloer.Bly jy nog lekker daar by jou kinders?

    • @perdebytjie Mens is so verskeurd as jou kinders ver weg bly. Op die oomblik kuier ek by my kosbare dogter in die VSA en word tot in die afgrond toe bederf, maar verlang elke dag na my liewe skoondogtertjie en kleindogtertjie in SA…

  4. Dit lyk so lekker!

  5. Godiva het gesê op Desember 13, 2013

    Die lekkerste lekker Tannie Frannie. (Ek doen dit nog steeds elke winter hier na al die jare 😉 )
    Pure joy!

  6. Ag nice! – Ek het nog nooit een gemaak nie – nog nie soveel sneeu gesien nie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.