Nog katfoto’s

Augustus 16, 2013 in Uncategorized

Met die lekkerte van almal se katfoto’s het ek weer eens besef: ek is mal oor katte!

Hier is my ‘familiar’ Skoonlief in al haar glorie

As sy dink haar ounooi gaan weg, wil sy net saam

Les bes, hier is die wilde wit kat

17 antwoorde op Nog katfoto’s

  1. tina10 het gesê op Augustus 16, 2013

    Ag hulle is darem al te mooi! Dankie vir die deel.
    Lekker naweek

  2. Sjoe pragtige katte!

    Ek is ook katmal!

    🙂

  3. …..en ek gaan werk laat maak van my ekstra ogies. Die “t” aangesien vir nog ‘n “k” en gedink wat de drommel…….. 😛 sien toe die foto. 😀

  4. Sy lyk maar effe moerig.

  5. @frandr

    Hey!! Nog ‘n katte “fan” – I’m not alone. Hou my blog dop vir ietsie oor ons kat, Sandpiper – “Piper” for short – is ‘n British Blue en sy sien ons as haar diensknegte. Ons het nie ‘n kat nie – Piper “het” ons! En ons wil dit nie anders hê nie.
    Jy het ‘n baie mooi kat – en daai wilde kat is net so mooi.

  6. @frixos Heheheh – dis net ‘n oortuigde katliefhebber wat sal beweer dat daai wit kat mooi is!

  7. Skoonlief is ‘n lekker harige besem…
    Die witte is vaartbelyn!

  8. Pragtige diere! Ek is mal oor katte!

  9. maryna het gesê op Augustus 18, 2013

    Wat ‘n spoggerige madame! Ek hou ook sommer baie van die sneeuwit wilde kat. @frandr

  10. Lekker wolstert aan haar

  11. ‘n Kat met ‘attitude’….

  12. Ek het nog nooit ‘n kat gehad nie,maar dis pragtige diere!Mooi foto’s.

  13. Ag dis die mooiste diere.Ek verstaan hoekom jy so mal is oor hulle.Ek is bietjie laat hier op jou inskrywing,maar het jou om een of ander rede lanklaas gelees.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.