Rokers, rassiste en gelowiges is almal dommer...
Dond 25 Feb 2010, 21:13 0 Kommentaar Stuur Artikel Rapporteer Misbruik...en dis nou wetenskaplik bewys ook al !
Kaapstad - ‘n Onlangse studie wat onder meer as 20 000 Israeli soldate gedoen is, toon dat rokers ‘n laer intelligensiekwosiënt (IK) het as nie rokers, en dat ‘n persoon se IK daal, hoe meer jy rook.
Dr. Mark Weiser en sy kollegas by die Sheba mediese sentrum in Tel Hashomer het gevind dat rokers ‘n merkwaardige laer IK-telling as nie-rokers het.
Volgens Weiser se studie het jong mans wat ‘n pakkie sigarette of meer per dag rook glo ‘n IK-telling van 7.5 punte minder as nie-rokers.
Lees die res self op nuus24...maar hoekom het ons wetenskaplikes nodig om die ooglopende aan ons uit te wys ?
Onderwerpe: rokers dommer as ander ik laer
| [Sluit venster] |
Pos 'n antwoord |
|
|
Gebruikersprofiel
Francois W
click to update status
| Geslag: | Male |
|
Stuur Boodskap |
| Stad: | Not Selected | ![]() |
Voeg vriend by |
| Nasionaliteit: | China | ![]() |
Blok gebruiker |
Statistiek
Afrigator Rang
| Bladlese: | 32271 |
| Kommentaar: | 2421 |
| Beoordeling: |
| Kry statistiek oor jou blog en sien jou rang op 24.com en in die hele SA. Kliek hier om te aktiveer. |
Skryf in vir die blog
Skryf in vir e-pos kennisgewings vanaf die blog
|
|
Skryf in vir RSS vanaf die blog |
Nooi uit
Jy het 1 intekenaar(s)
Kentekens
Blog-rol
- Dooie mense se e-p...2010/09/01 07:55:56
- Ongebreidelde haat...2010/08/30 05:44:58 nm
- 10 Day traffic jam...2010/08/24 05:45:01 nm
- Monument vir die s...2010/08/24 05:31:43
- Lekka jol vandag, ...2010/08/13 09:00:01



Lewer kommentaar