by

NET OM TE WYS EK LEEF NOG

Maart 23, 2014 in Uncategorized

Dis mos maar ‘n ding as ‘n mens weet iemand het kanker gehad…

‘n Ou gedig, geskryf in 2011:

 

Lessons in coping with grief

 

When I look in the mirror I wish I could see

not this abomination of me

this freak show of grey circles

of puffed-out eyes of scary-old-lady hair

this criss-cross of scalpel and knife

of ungodlike matching – the uneven attempts of man

to bring normal back to life

 

When I look in the mirror

I wish I could see

just me.

11 antwoorde op NET OM TE WYS EK LEEF NOG

  1. Welkom terug. Sterkte. Nou die dag gewonder hoe dit gaan?

  2. tina10 het gesê op Maart 24, 2014

    Hoe waar is dit nou nie!
    Welkom Hoe gaan dit met jou?

  3. hierdie is vir my ‘n beduidende mooi en tydlose versbeeld . . . dankie dat jy bereid was om dit met bloglesers te deel .

  4. tantekoba het gesê op Maart 24, 2014

    Baie treffende vers.
    Nogal nou die dag gewonder hoe dit met jou gaan.

    (was Roosdoring toe jy laas geblog het)

  5. maryna het gesê op Maart 25, 2014

    Hartroerend! Hoe gaan dit met jou? Ek het net so twee dae gelede ‘n Patrick Swayze aanhaling gelees oor sy kanker,

    “I keep dreaming of a future, a future with a long and healthy life, not lived in the shadow of cancer but in the light.”

  6. Ek mis jou stories! Skryf tog weer, toe?

Los ’n antwoord vir tantekoba. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.