by

RUS IN VREDE HELEN HARDER

Januarie 15, 2013 in Uncategorized

Helen is vandag oorlede. Sy was 32 jaar oud.

Gaan besoek gerus haar blog hier: http://theharderthebetter.wordpress.com/

4 antwoorde op RUS IN VREDE HELEN HARDER

  1. Latino het gesê op Januarie 15, 2013

    @elizac Hoe baie, baie hartseer en tragies.

  2. tina10 het gesê op Januarie 15, 2013

    Ek moet dadelik ophou kerm en kla. *drukkie*

  3. Dis so verskriklik hartseer..
    ek het jou link gevolg.

  4. Dis hartseer!Ek hoop sy het ‘n wonderlike laaste Kersvakansie saam met haar familie beleef.Laat mens besef hoe kort die lewe is.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.