by

IN DIE AFWESIGHEID VAN SIN

Desember 3, 2012 in Uncategorized

Die van julle wat dit enigsins kan bekostig, gaan uit na jou naaste boekwinkel en koop Susan Smith se debuutbundel In die afwesigheid van sin. Dit is oor en oor die moeite werd met aangrypende gedigte. Ek gaan probeer om daaroor te skryf. Laat my net eers klaar huil.

Kyk solank hier vir ‘n resensie: http://versindaba.co.za/2012/11/26/resensie-in-die-afwesigheid-van-sin-susan-smith/

3 antwoorde op IN DIE AFWESIGHEID VAN SIN

  1. tina10 het gesê op Desember 4, 2012

    Sal gaan kyk

  2. Gert het gesê op Januarie 25, 2013

    Dis ‘n lekker titel

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.