by

FEIT VERSUS OPINIE

Oktober 9, 2012 in Sonder kategorie

Julle ken seker almal die een: wat is die verskil tussen ‘n feit en ‘n opinie? As ‘n vrou sê: dis my kind, is dit ‘n feit. As ‘n man sê: dis my kind, is dit ‘n opinie.

Seker deesdae nie meer heeltemal so maklik nie. Ek sê ook maklik met oortuiging: dis my kind, terwyl ek weet ek het nie aan hom geboorte geskenk nie.

Maar ek het darem nog nooit na my kat as my kind verwys en na my as haar mamma nie.

8 antwoorde op FEIT VERSUS OPINIE

  1. TS het gesê op Oktober 10, 2012

    hehehehe… hoe lekker lag ek nou …

  2. louisna het gesê op Oktober 10, 2012

    Ek dink daar loop baie “pa’s” rond wie se opinies nie eie feite is nie.

  3. Soms se ek vir my kinders, ek weet vir seker wie hulle pa is, wonder net oor die ma…want hulle aard glad nie na my nie.
    😀

  4. *grin*

    Ja katte issie kinners nie!

  5. Carol460 het gesê op Oktober 10, 2012

    Ek dink my man het rondgeloop, want nie een van my kinders lyk soos ek nie! 😉

  6. haha!! As mense my saam my kinders in winkels sien dan is die kommentaar altyd – “Hulle lyk seker soos hulle pa?”

  7. elizac het gesê op Oktober 11, 2012

    🙂

  8. Mens kan duidelik sien jongste is PA se kind en oudste is MY kind – vreemd… Hy kan lekker vies raak as ek na ons kinders verwys as MY kinders.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.