Ek blog na jare hier om te toets

Ek het gister hierdie blog ontdek na ek al jare elders blog, ek moet hom op n manier link met my ander (nuwe) blog.

Ek plaas die inskrywing om te sien of hier enige reaksie is.

Laat weet asb as julle my kan sien.

Groete

Ek-Myself

Los ’n antwoord.