Vir almal wat my “Wie onthou, Poppe” inskrywing gelees het, hier is n grappie vir julle.

‘n Pa loop die speelgoed winkel in om vir sy dogtertjie n Barbie te koop, hy vra hulp by die winkel assistent vir ‘n bietjie meer inligting oor die verskillende Barbie poppie.

Sy begin:

Hierdie is die Mauritius Barbie, sy kos R180 en kom met die sonbril, handoek, ens.

Hierdie is die Ski Barbie, sy kos R190.

Hierdie is die eenvoudige Barbie, sy is die goedkoopste, kom met geen ekstras nie en kos R120.

So gaan die assistant deur al die Barbies.

Laaste kom sy by die Divorce Barbie en die kos R500.

Geskok vra die pa:  ” Nou hoekom, kos hierdie Barbie so duur teen al die ander, wat maak HAAR so spesiaal?”

Die assistant antwoord: “Sy is mos die Divorce Barbie en kom met Ken se kar en Ken se huis.”

 

4 thoughts on “Vir almal wat my “Wie onthou, Poppe” inskrywing gelees het, hier is n grappie vir julle.

Los ’n antwoord.