Reënroeper

Het jy gehoor?

Die Piet-my-vrou  soek  soek …

Altyd  angstig, die roep weerklank deur Dennebome en Seder.

Jy volg sy roep …die kom … die gaan.

Piet-my-vrou  piet my vrou  piet my vrou  piet my vrou

piet my vrou..en die koggelaar na-aap sy roep

 

 

16 thoughts on “Reënroeper

    • Een tanniekie op Vredefort geken met die naam Piet le Roux(oorl), vermoedelik na string dogters wou die Pa vernoem word. Nie dat ek die pad moes loop..moet dalk begin vra alle Dirkies wat vroulik is moet my hul stories vertel…@kaspaas

Leave a Reply

Your email address will not be published.

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>