Afrikaans in Argentina

Dins 28 Jul 2009, 13:08        0  Kommentaar     Stuur Artikel
Rapporteer Misbruik
Beste Vriende,

Hierdie is die eerste keer dat ek op hierdie nuwe formaat blog skryf en ek moet nog presies uitvind wat die inhoud van hierdie blog gaan wees maar soos wat ek nou voel gaan dit beslis wees oor die meer algemene aspekte van die lewe in hierdie wonderlik Suid-Amerikaanse land wat Argentinië is.

Ek woon nou 10 jaar hier en met my beisgheid, Laurik International, spesialiseer ons daarin om dienste aan mense te lewer wat te doen het met Suid-Amerika en die kultuurskok 'n bietjie te erg vind of net op soek is na 'n helpende hand of 'n vriendelike gesig.

Ons help graag met die opstel van reisplanne vir besigheid en plesier en probeer altyd om seker te maak dat ons kliënte die beste moontlike diens ontvang wanneer hulle hierheen reis.

Vir die mense wat net in die algemeen geïnteresseerd is in Suid-Amerika en Afrikaans in die buiteland kan ek vir julle noem dat Argentinië nie 'n maklike plek is vir nuwe immigrante nie. Dit is nie dat die reëls en regulasies hier moeilik is om na te kom nie. Dit gaan meer oor die taal en die moontlikheid om professioneel en produktief aktief te wees. Hier is nie baie geleenthede vir mense wat nie vlot kan Spaans praat nie en dit maak die saak nogal moeilik vir nuwelinge om hulself hier te vestig.

As dit nie vir die taal was nie kan ek julle nou al verseker dat hier meer Suid-Afrikaners hier sou gewees het as in baie ander lande in die wêreld. Hierdie land is ongelooflik groot met baie vriendelike mense en 'n plekkie onder die son vir almal wat hier hulle tuiste wil skep.

Laat gerus weet indien daar spesifieke sake is waaroor julle graag meer sal wil weet.}

Saludos

Die Argentyn

Onderwerpe:  argentina   afrikaans   buenos aires   laurik international  

Pos 
| Vorige Pos

Herlaai Kommentaar
Lewer kommentaar
Kliek hier om in te teken en kommentaar te lewer.
[Sluit venster]

Pos 'n antwoord

Gereedskap

Help!

Gebruikersprofiel

Die Argentyn

Currently working on my website at www.laurik.com. Please visit and join. Thank You!!

Geslag: Male Send Message Stuur Boodskap
Stad: Not Selected Add to Friends Voeg vriend by
Nasionaliteit: Argentina Block Blok gebruiker

Statistiek

Afrigator Rang

Bladlese: 5837
Kommentaar: 76
Beoordeling:
Kry statistiek oor jou blog en sien jou rang op 24.com en in die hele SA. Kliek hier om te aktiveer.

Skryf in vir die blog

Skryf in vir e-pos kennisgewings vanaf die blog

Skryf in vir RSS vanaf die blog

Nooi uit

Jy het 0 intekenaar(s)

Kentekens

Onlangs Opgedateer

abrham abrham Adage Adage tronkie tronkie
Girl, Inter... Tishke mense? Antoinette Ervaringe, ... Papeslaai

Argief

janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec
janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec
janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec
janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec