Pret in die skool? | Fun at school?

September 29, 2020 in Uncategorized

Ek het vandag ’n fassinerende onderhoud met Solet Scheeres op Voertaal gelaai. In Nederland is die lees van storieboeke vir die lekker net so belangrik as Wiskunde, sê sy. In Suid-Afrika, daarenteen, is ons so behep met eksamens dat ons vergeet van lees. Eish.

Ons huidige skoolstelsel moet dringend plekmaak vir ’n uitkomsgebaseerde stelsel. In Australië werk dit, in Nederland werk dit. In Duitsland is daar voorbeelde wat werk. Hoekom wil ons nie wegkom van die onderwysstelsel en kurrikulum wat nog uitgedink is toe ek op skool was nie?

Moenie bloot vir my glo nie. Kyk bietjie wat sê Christien Neser oor lees. Sy beweer die regte boek kan letterlik iemand se lewe red.

Maar ek het ook pret gehad. Johannes Meyer het ’n fantastiese onderhoud met Fanie Viljoen gedoen oor Laaste lewe. Dit wys jou: Johannes is ’n leser en hy gebruik vaardighede wat nie uit die skool uitkom nie. Dié knaap bou nou al vir hom ’n reputasie.

***

If you are able to read Afrikaans, do yourself a favour and see how the Dutch school system favours reading just for the fun of it.

And have a look at the fabulous new Afrikaans graphic novel by Fanie Viljoen, as well as the interview by a thirteen-year old journalist.

Should you not be able to read Afrikaans graphic novels, do purchase the two stunning full-colour graphic novels by Luke Molver. At the beginning of the year, just before Covid struck, I gave a lecture to the history teachers in the IEB system, explained just how wonderful these two books will augment their grade 9 teaching.

Let’s make reading fun again!

***

Koop die papierboek.

Koop die e-boek.

Buy here.

Buy here.

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *