LAPA se skrywers is by Aardklop

October 1, 2017 in Uncategorized

Verskeie van LAPA Uitgewers se skrywers tree op by die ATKV-Boeke-oase in Potchefstroom tydens die Aardklop-kunstefees.

Toegang tot hierdie praatjies is gratis en die boeke is te koop. Gaan maak ‘n draai!

Daar is natuurlik puik sprekers van ander uitgewers ook. Lees meer oor alles wat in die ATKV-Boekeoase gebeur.

Die volledige Aardklop-program is ook aflaaibaar in PDF-formaat.

Dinsdag – 03 Oktober 2017

Koeëlreën: wapens, bloedspatsels en wonde (Met: Dibi Breytenbach en Wollie Wolmarans) 09:00

Sielsiek (Met: Carla van der Spuy en Dr Henk Swanepoel.) 10:30

 

Moordhuis (Met: Madelein Rust en Dibi Breytenbach) 13:30

Woensdag – 04 Oktober 2017

Genade! EdeLAGbare: Humor en die hof (Met: Ian Wessels en Dibi Breytenbach) 12:00

Vrydag – 06 Oktober 2017

God praat Afrikaans (Met: Hemel Besem en llse Salzwedel) 16:30

Alles om liefde met die skrywers (Met: llse Salzwedel, Dina Botha, Santie van der Merwe en Didi Potgieter) 09:00

Mentje – Kind van die Pas-Opkamp (Met: Ilse Salzwedel en Irma Joubert) 15:00

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *