Reptiele en ander gediertes op vakansie

April 28, 2017 in Uncategorized

We spotted gorgeous reptiles and other critters while on holiday above the Tropic of Capricorn.

Reptiele / Reptiles

Ek is te dom om al hierdie mooi akkedisse en skinke korrek te identifiseer. Ek dink egter die een hierbo is ‘n gewone platakkedis.

I am not good with reptiles, but this one may be the common flat lizard. Seen at Mapungubwe.

Dit mag ‘n reënboogskink wees, maar ek weet nie.

I do not know, possibly a rainbow skink. Seen at Mapungubwe.

Ek is redelik seker dit is die dwerg-pantser akkedis.

I am reasonable sure this is a dwarf plated lizard. Seen in the North of the Kruger National Park near Mopanie.

Ek dink dis een van die sandakkedisse, maar is nie seker nie.

This may be a spotted sand lizard. Seen in Mapungubwe.

Veldlikkewaan

Rock monitor.

Waterlikkewaan

Nile monitor

Nylkrokkodil

Nile crocodile

Bergskilpad

Leopard Tortoise

Goggas / Bugs

Koringkrieke

King crickets

Een van die naaldekokers

One of dragonflies

‘n Baie interessante mot

An amazing moth

‘n Cool vlieg

A cool fly

Spinnekop / Spider

Die streeppoot- goue wawielwebspinnekop*

Banded-legged nephilia (Nephila senegalensis), one of the golden-orb spiders

For an amazing field guide, try to get hold of Ansie Dippenaar-Schoeman’s book Field guide to the spiders of South Africa. It was published by LAPA Publishers.

*Die pragtige Afrikaanse woord kom van Banie Penzhorn, die vertaler van Vincent Carruthers se boek Die Natuurlewe van Suider-Afrika, ‘n Veldgids tot die diere en plante van die streek. Dit is uitgegee deur Southern Boekuitgewers.

*

Here are more pictures of our holiday.

*

Hier is nog kiekies van ons vakansie.

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *