Mapungubwe Nasionale Park

April 22, 2017 in Uncategorized

Mapungubwe National Park is one of the newest parks in South Africa. Here are some pictures.

Die park se hoofaantrekkingskrag is die antieke koninkryk, lees meer hier, maar daar is ook wonderskone landskappe, baie voëls, olifante, leeus, luiperds, renosters, kameelperde, sebras en talle boksoorte te sien.

The park’s main attraction is the ancient royal household, read more here. But it also has breath-taking landscapes, lots of birds, elephant, lions, rhino and leopards, as well as giraffe, zebra and numerous antelopes.

Europese byvreter

European Bee-eater

Klipspringer

Blouwildebees

Blue Wildebeest

Nonnietjieseend

White-faced duck

Olifant

African Elephant

Rooibok

Impala

Rooi / Red

Die rooi koppies is pragtig.

The red koppies are beautiful.

Kremetart / Baobab

Die kremetarte bekoor my.

The baobabs are special.

Rotsvy / Wild fig

Die rotsvye was ook interessant.

I also love these wild figs growing on sheer rock.

Antieke jagters / Ancient hunters

Ons het Braam se 4×4 ingespan en op antieke tekeninge afgekom.

Braam has a real 4×4, which we used. We found a number of ancient drawings.

Ons is nie seker of hierdie merke betekenis het nie, maar Braam dink dit is waar die jagters hulle pyle geslyp het.

We are not sure whether these marks have meaning, but Braam thinks it is where hunters had sharpened their arrow points.

Bene rek / Move the legs

Daar is genoeg plek om bene te rek en piekniek te hou.

In the park there are areas where one can get out and walk around.

*

Here are more pictures of our holiday.

*

’n Besoek aan Mapungubwe is iets wat ek baie sterk aanbeveel. Daar is soveel geskiedenis om te ervaar.

Hier is nog kiekies van ons vakansie.

0 responses to Mapungubwe Nasionale Park

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *