Vis & tjips @Kalky’s

April 17, 2017 in Uncategorized

As jy die lekkerste vis & tjips wil eet in die Kaap, moet jy Kalkbaai toe ry op ’n stil dag en daar, in die Kalkbaai-hawe, moet jy by Kalky’s aangaan. Onopgesmuk, goedkoop en heerlik. (Ek het verlede jaar berig oor ‘n uitstappie wat die ATKV en LAPA Uitgewers aan kinders na Kalkbaai gebied het, klik hier vir foto’s,)

If you want to experience the very best fish & chips in Cape Town, head to the Kalk Bay Harbour on a quiet day. The food is unassuming, fresh, delicious and cheap.

Jy word deel van die lewe in Kalkbaai-hawe as jy by Kalky’s eet.

Kalk Bay’s harbour continues humming around you while you have your amazing lunch.

Robbe is deel van die hawe. Hulle lê en bak in die son, of swem in die see.

Seals are on the harbour wall, where you can hang out, and in the sea directly on the other side of the harbour.

En die meeue is natuurlik orals; en pragtig.

The sea gulls are ubiquitous, as one can imagine; and gorgeous.

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *