Sterkfontein en Maropeng: In Little Foot se voetspore

April 17, 2017 in Uncategorized

Walking in the footstep of Little Foot, one of the most complete humanoid fossils ever discovered, was quite an experience.

Op 1 April het ons in die voetspore van die voormense gaan stap. Ons het eers by die Maropeng-besoekersentrum aangegaan en toe is ons na die Sterkfonteingrotte toe, waar ons kon loop waar Little Foot millennia gelede rondgeloop het. Little Foot is een van die volledigste homonoïede wat nog ontdek is. Daarna kon ons verby die opgrawing stap waar mev. Ples ontdek is.

On 1 April we chose to walk in the footsteps of our ancestors. We visited the Maropeng Visitor’s Centre, and a few kilometres down the road, we walked into the actual Sterkfontein Caves where Little Foot was found. On exiting the cave, we walked past the site where Mrs Ples was found.

Die besoekersentrum is ‘n visuele genot, ingestel op jongmense. Ou mans kan dit ook geniet!

The visitors’ centre is a visual feast, aimed at the younger generation. Old men, like yours truly, also enjoy it.

Kaalvoet ontmoet Little Foot?

Bare Foot meets Little Foot?

Voor ‘n mens by die grotte ingaan, is daar nog ’n baie goeie uitstalling en ‘n geleentheid vir selfies in die spieël.

Before you enter the caves, there is another interesting exhibit and some time to reflect and take mirror selfies.

Die toerleiers weet waarvan hulle praat en het ‘n goeie sin vir humor.

The tour guides are knowledgeable and have a good sense of humour.

Little Foot was hier.

Little Foot walked here.

Een van die diepste en gevaarlikste mere in die wêreld – diep onder die grond.

One of the deepest and most dangerous lakes in the world – deep underneath the surface.

Phillip Tobias wag by die uitgang.

Phillip Tobias awaits one at the exit.

En Robert Broom ook.

So too does Robert Broom.

*

Ek het jare terug ook ‘n blog geskryf oor Maropeng.

*

Here are more pictures of our holiday.

*

Hier is nog kiekies van ons vakansie.

0 responses to Sterkfontein en Maropeng: In Little Foot se voetspore

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

3 trackbacks