Kook saam Kaaps @ Pasella

September 9, 2016 in Uncategorized

Vanaand om 18:00 saai Pasella ‘n opname uit wat hulle van Tannie Koelsoem en tannie Flori gemaak het. Die heruitsending is Sondag 11 September om 13:00. Wat kan julle verwag? Hier is ’n lusmakertjie. Dit is foto’s wat ek agter die skerms geneem het.

16-07-13-bonteheuwel-3986

Die kamera voor tannie Flori se huis.

16-07-13-bonteheuwel-3991

In tannie Flori se sitkamer.

16-07-13-bonteheuwel-3994

Tannie Flori se seun was skottelgoed.

16-07-13-bonteheuwel-4049

In Tannie Flori se straat.

16-07-13-bonteheuwel-4057

Aksie!

16-07-13-bonteheuwel-4062

Tannie Koelsoem se trotse kleinseun saam met sy pa.

16-07-13-bonteheuwel-4073

Die Pasella-span in tannie Koelsoem se kombuis.

16-07-13-bonteheuwel-4088

Gadija, tannie Koelsoem se dogter, neem ’n selfie met die span.

16-07-13-bonteheuwel-4093

Die ligte is reg in tannie Koelsoem se kombuis.

Lekker kyk! Pasella, SABC2 om 18:00, 9 September 2016.

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *