You are browsing the archive for 2016 September.

Lyke en bloeddiamante; feite of fiksie?

September 30, 2016 in Uncategorized

screen-shot-2016-09-28-at-07-58-26

Offerande het pas verskyn. Die eerste lyk is reeds aangemeld.

ccnn

Michael Desaedeleer se dood is ’n feit. Is die blou diamant se kragte in Offerande bloot fiksie?

bloed-llapa

Hoe verklaar jy dat die berig oor Michael Desaedeleer se dood in ’n Belgiese tronk presies 25 uur verskyn ná Chanette Paul se boek oor bloeddiamante amptelik lewendig gegaan het op haar uitgewer (LAPA) se stelsel?

offerande-klein

Sommer baie vroeg in Offerande vind ’n moord plaas in ’n Belgiese tronk; en dit alles draai om bloeddiamante.

offerlam-klein

Nou ja. Diegene wat Offerlam gelees het, sal weet dat Caz met ’n klomp diamante opgesaal sit – wat haar in die moeilikheid laat beland.

In Offerande lek hierdie geheim uit. Die lyke stapel op.

In Anthony Doerr se briljante teks All the light we cannot see, is daar ‘n rooi diamant wat probleme maak – daardie diamant het skynbaar spesiale kragte.

Hmm. Ek gaan niks sê oor die bloupers diamant Offerande nie, want ek vrees, Michael Desaedeleer se dood wil voorkom asof daardie diamant se kragte nie bloot fiktief is nie… Maar nou sê ek NIKS meer nie.

Feite? Fiksie?

Lees die boek. Dit sal van volgende week af in die winkels wees.

Comrades runner gives first medal to bomb victim

September 25, 2016 in Uncategorized

(Afrikaans teks volg op die Engels)

comrades

I am in tears. Stefaans Coetzee was 17 years old when he was part of a right-wing cell that had planted a bomb in a packed supermarket. Four people died, several were injured. Olga Macingwane still limps as a result.

Coetzee spent nineteen years in prison. During this time Macingwane visited Coetzee a few times and forgave him.

In prison Coetzee dreamt of the day that he could run the Comrades Marathon. Last year he was released, started training and completed the run in 2016, finishing with more than an hour to spare – twenty minutes before I did.

On Friday Coetzee gave his medal to Macingwane.

Gosh.

Viva the people of South Africa.

Full story here: (In Afrikaans), for back-ground reading, here is an article published while Coetzee was still in prison – already doing good work.

*

Stefaans Coetzee het negentien jaar in die tronk gesit omdat hy as sewentienjarige deel was van ’n AWB-sel wat vier mense vermoor en talle beseer het deur ’n bom te plant in ’n supermark.

Olga Macingwane was een sy slagoffers en is steeds mank. Sy het Coetzee vergewe en het hom ’n paar keer in die tronk besoek.

Coetzee is ongeveer agt jaar jonger as ek. Sy helde was Bruce Fordyce en Nick Bester. Hulle was my helde ook.

In die tronk het Coetzee gedroom van die Comrades. Hy is verlede jaar vrygelaat en kon begin oefen.

Op 29 Mei, toe ek my tiende gedoen het, kon hy die eerste keer hardloop. Hy het twintig minute voor my klaargemaak.

Vrydag, 23 September, het Stefaans Coetzee se sy Comrades medalje aan Olga Macingwane gaan gee.

Lees die volle berig, op Netwerk 24, hier.

Ek is in trane.

Viva Suid-Afrika se wonderlike mense.

Viva Stefaans Coetzee. Hier is ‘n artikel oor Coetzee se goeie werk toe hy steeds in die tronk was.

Viva Olga Macingwane.

Good news: World Rhino Day

September 22, 2016 in Uncategorized

01rhino1

Over the years I have had some close encounters with these amazing animals. Most of my sightings and photographs are of white rhinos, but I have encountered the odd black rhino in the wild.

These photographs are my own – locations not shared – but please do look at the video made made and distributed by the WWF. In fact, please read the entire note they had sent with the video, and please share the good news!

I’d like my grandchildren to also see rhino on the wild.

#WorldRhinoDay

*

vvvvv-rhino-day

Dear Izak

It’s World Rhino Day and we’re taking measure of the plight facing rhinos across the globe and especially in Africa.

Join us as we reflect on the situation of these majestic creatures and also share the gains made in conservation.

We’re pleased to bring you a good rhino story this year. Since 2003, our Black Rhino Range Expansion Project has been working to grow populations of critically endangered black rhino. This work is paying off, with black rhino numbers in KwaZulu-Natal having increased by 21% during this time and over 70 calves having been born on project sites.

We’ve created a beautiful and moving video that showcases our inspiring black rhino work. Our only ask today is that you SHARE it far and wide, to all of your networks, to help us shine a light on this critical work that offers rhinos a brighter future.

01rhino2

01rhino3

144 redes / 144 reasons

September 15, 2016 in Uncategorized

18-336

Dankie aan almal wat reeds skoene geskenk het. Baie, baie dankie.

Dit kos meer as R8 600 per kind per maand om al die werk te doen. Die R200 per kind per jaar wat ek probeer bymekaarmaak, is dus ’n druppel, maar elkeen wat ’n skenking gemaak het, dra by tot die Durbanville Kinderhuis se sukses.

Praat van sukses, hierdie stadige kaalpootdrawwer haal sy hoed af vir die suksesse wat die atlete van die Kinderhuis behaal het.

Lees ’n bietjie wat staan in Kinderhuis se Jaarverslag (klik op die prent om dit groter te maak).

a-prestasie

Lees ook meer oor Bronwyn George hier.

Ek is nie so goed soos die jongmense nie, maar ek is bereid om Sondag weer die Sanlam Kaapstad Marathon oor 42,2 km kaalpoot aan te durf om mense bewus te maak van die werk van Durbanville Kinderhuis; daar woon 144 ongelooflike “redes” wat aandag verdien.

Om by te dra, klik hier, asseblief. Een paar skoolskoene kos R200 (tweehonderd rand).

Ek is nie ’n wonderlike atleet nie, maar:

  • Ek het ’n wonderlike werk by LAPA en die ATKV
  • Ek het twee gesonde kinders
  • Ek het ’n besondere geliefde
  • Ek is gesond genoeg

Dit is ’n voorreg om ’n klein bydrae tot die groot werk van die Kinderhuis te maak.

cape-tm01

Thank you to everyone who has already donated to this project: thank you very, very much.

It costs more than R8 600 per child per month to maintain the work, the R200 per child per year that I am trying to raise, is a mere drop. Yet, everyone who has made a donation, is contributing to the success of the Durbanville Children’s Home.

And, speaking of success, this slow barefooter takes his hat off to the successes achieved by the athletes of the Children’s Home.

Do read this extract from Children’s Home Annual Report (click on the image to make it bigger).

achieve

Read more about Bronwyn George here.

I’m not as good as these young people are, but I’m willing to barefoot Sanlam Cape Town Marathon (42.2 km) to raise awareness of the work of the Durbanville Children’s Home. There are 144 incredible “reasons” living there, I am keen to talk about them!

To contribute, please click here. A pair of shoes costs R200 (two hundred rand).

I’m not a great athlete, but:

  • I have a wonderful job at LAPA and the ATKV
  • I have two healthy children
  • I have a lovely beloved
  • I’m healthy enough

It is a privilege to make my small contribution to the great work of the Children’s Home.

LAPA @ Woordveertjies 2016

September 10, 2016 in Uncategorized

Hier is kiekies van die LAPA se wenners by die ATKV-Woordveertjies 2016.

Die ATKV het die hele geleentheid getwietsend, so al die wenners en al die aksie is hier te lees: https://twitter.com/ATKVSA

Hou ook asseblief LitNet dop. Naomi Bruwer is besig om ‘n volledige fotobeeld te bou waarin al die wenners sal voorkom.

16-09-09-atkv-woordveertjies-7662

Hier is die kinderboekwenners van LAPA. Van links na regs: Chris Venter, Jaco Jacobs, Stephen Wallace, Fanie Viljoen en Elsbeth Eksteen.

16-09-09-atkv-woordveertjies-7629

Irma Joubert ontvang die Veertjie vir ’n liefdesroman.

16-09-09-atkv-woordveertjies-7646

Martin Steyn ontvan die Veertjie vir ’n spanningsroman.

Martin het hierdie veertjie opgedra aan alle vroue wat verkrag en verniel is.

knoppie

Kinderboektoekennings, Voorleeskategorie: Graad RR – 1;

Moenie die knoppie druk nie

Skrywer Jaco Jacobs

Illustreerder: Chris Venter

(Jaco sê hierdie boek het hy geskryf omdat sy dogtertjies al wat ‘n knoppie is, wil druk.)

filmster

Kinderboektoekennings, Selfleeskategorie: Graad 2 – 3;

My ouma is ’n filmster

Skrywer: Jaco Jacobs

Illustreerder: Stephen Wallace

cr7j9mowaaanqpm

Kinderboektoekennings, Selfleeskategorie: Graad 4 – 5;

Bravo, Lulu

Skrywer: Fanie Viljoen

Illustreerder: Elsbeth Eksteen

cr7mxtlwaaq3zey

Die wenner van die Prys vir Liefdesroman is Immer wes deur Irma Joubert

cr7x9m3waaa9kqj

Die wenner van die Prys vir Spanningslektuur is Skuldig deur Martin Steyn.

Kook saam Kaaps @ Pasella

September 9, 2016 in Uncategorized

Vanaand om 18:00 saai Pasella ‘n opname uit wat hulle van Tannie Koelsoem en tannie Flori gemaak het. Die heruitsending is Sondag 11 September om 13:00. Wat kan julle verwag? Hier is ’n lusmakertjie. Dit is foto’s wat ek agter die skerms geneem het.

16-07-13-bonteheuwel-3986

Die kamera voor tannie Flori se huis.

16-07-13-bonteheuwel-3991

In tannie Flori se sitkamer.

16-07-13-bonteheuwel-3994

Tannie Flori se seun was skottelgoed.

16-07-13-bonteheuwel-4049

In Tannie Flori se straat.

16-07-13-bonteheuwel-4057

Aksie!

16-07-13-bonteheuwel-4062

Tannie Koelsoem se trotse kleinseun saam met sy pa.

16-07-13-bonteheuwel-4073

Die Pasella-span in tannie Koelsoem se kombuis.

16-07-13-bonteheuwel-4088

Gadija, tannie Koelsoem se dogter, neem ’n selfie met die span.

16-07-13-bonteheuwel-4093

Die ligte is reg in tannie Koelsoem se kombuis.

Lekker kyk! Pasella, SABC2 om 18:00, 9 September 2016.

Swartval @ Protea Boekwinkel, Stellenbosch

September 9, 2016 in Uncategorized

16-09-03-swartval-martin-steyn-7278

Martin Steyn se Swartval is Saterdag 3 September bekendgestel in Stellenbosch by die Protea Boekwinkel. Naomi Bruwer van LitNet het ’n video-opname gemaak van die geleentheid. Kyk dit gerus.

Louis Esterhuizen, digter en selferkende krimivraat (links), het die gesprek ingelei deur te sê die letterkunde se plig is om mense te neem na plekke waar ons gewoonlik nie sou wou wees nie. Swartval slaag uitmuntend daarin.

Swartval is in die eerste plek ’n naelbytboek. Dit is ’n riller. Enige krimi het ’n punt waar die spanning gebreek word. Lesers sal in hierdie naelbytboek ook daardie punt bereik. Swartval hou egter nie hier op nie. Steyn neem ons dieper in die psige van die slagoffer. Ons maak ook haar eerste tree op die moeilike tog na heling mee.

16-09-03-swartval-martin-steyn-7276

Jono Amid het die gesprek gelei.

Luister gerus na die gesprek om te hoor hoe Jono Martin gesels oor die titel en die rol wat kleure, of die afwesigheid daarvan, speel.

16-09-03-swartval-martin-steyn-7287

Swartval word volledige vertel vanuit die perspektief van die vroulike slagoffer. Martin wou seker maak dat hy al die aspekte reg het, en sy konsultant was Tanya van Buuren. Sy was ook in die gehoor.

9780799380910

Swartval word deur LAPA uitgegee en is by goeie winkels te koop, asook op LAPA se webwerf. ‘n Gedeelte van elke kopie wat verkoop word, gaan aan Rape Crisis in Somerset-Wes.

Flori en Koelsoem se kosse

September 7, 2016 in Uncategorized

16 09 01 Bonteheuwel TV 7237

Vanaand om 18:00 op VIA (kanaal 147) begin ‘n splinternuwe kookprogram: Flori & Koelsoem se kosse.

16 09 01 Bonteheuwel TV 7240

Dit is gebaseer op die wegholsukses Kook saam Kaaps, deur Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker. Die boek is deur LAPA uitgegee, in samewerking met RSG en die ATKV. Kry jou eie kopie hier.

16 09 01 Bonteheuwel TV 7246

Die twee tannies van Bonteheuwel kook, hulle loop rond in die Bonteheuwel, stel die kamera voor aan die gemeenskap en aan die plaaslike winkels waar ’n mens winskopies kan kry.

16 09 01 Bonteheuwel TV 7232

Dit sal elke Woensdag om 18:00 uitgesaai word.

16 09 01 Bonteheuwel TV 7256

16 09 01 Bonteheuwel TV 7235

Ek was die ander dag op stel en kon ’n paar kiekies neem toe daar saamgeëet is ná ons ’n episode gekyk het.

16 09 01 Bonteheuwel TV 7236

Tannie Flori se man, oom Fonnie, regs, en tannie Koelsoem se twee seuns.

16 09 01 Bonteheuwel TV 7264

Tannie Koelsoem en haar man, oom Osman.

16 09 01 Bonteheuwel TV 7267

Oom Osman in gesprek met Nina Swart.

16 09 01 Bonteheuwel TV 7271

Dit kon nie met wonderliker mense gebeur nie. Beide vroue haal gereeld geld uit eie sak om vir armes in die omgewing kos te gee. Toe Saldanha, daardie groot visinmaakmaatskappy, hoor van die twee se werk, is blikkies vis geskenk. Daardie vis is weer gebruik om enorme potte kos te maak vir dié wat nie het nie. Hier is tannie Flori saam met een van Saldanha se bemarkers, wat ook genooi is om die eerste uitsending by te woon.

Essay: Hare / Hair

September 2, 2016 in Uncategorized

hair 01 2016-09-02 at 21.30.25

(Click on each picture to enlarge / Klik op elke foto om groter te maak)

I was horrified by the hair debate this week. This is an essay. I chose to speak through pictures, rather than too many words.

Hierdie week se haardebat het my gewalg. Dit is dus ’n essay. Ek praat deur prentjies, met so min woorde as moontlik.

hair 02 2016-09-02 at 21.10.07

Some of these individuals are well known, others not. They all have one thing in common: On their heads we find hair – or sometimes not.

Party van hierdie mense is baie bekend, ander nie. Hulle het almal een ding in gemeen.  Op hulle koppe is hare – of soms nie.

hair 03 2016-09-02 at 21.12.00

Some hair go up / Party hare gaan op

hair up 2016-09-02 at 20.41.21

hair up 2016-09-02 at 20.24.36

hair up 2016-09-02 at 20.48.05

hair up 2016-09-02 at 20.51.20

hair up 2016-09-02 at 20.58.14

Screen Shot 2016-09-03 at 08.15.42

hair up 2016-09-02 at 20.38.54

hair up 2016-09-02 at 21.02.12

hair up 2016-09-02 at 20.44.09

hair up 2016-09-02 at 21.01.57

Party hare gaan af / Some hair go down

hair down 2016-09-02 at 20.42.27

hair down 2016-09-02 at 20.57.19

hair down 2016-09-02 at 20.31.08

hair down 2016-09-02 at 20.22.01

hair down 2016-09-02 at 21.06.50

hair down 2016-09-02 at 21.01.30

hair down 2016-09-02 at 20.53.01

hair down 2016-09-02 at 20.28.49

Some hair do not do either / Ander hare doen nie een van die twee nie

hair not 2016-09-02 at 20.49.34

hair not 2016-09-02 at 21.08.04

hair not 2016-09-02 at 20.54.30

hair not 2016-09-02 at 20.41.04

hair not 2016-09-02 at 20.48.53

Screen Shot 2016-09-03 at 08.14.39

Some people have white hair / Party mense se hare is wit

hair white 2016-09-02 at 20.27.38

Screen Shot 2016-09-03 at 08.15.18

hair white 2016-09-02 at 20.30.14

hair white 2016-09-02 at 20.53.26

hair white 2016-09-02 at 21.13.14

hair white 2016-09-02 at 21.29.11

Other people do not have white hair / Ander mense het nie wit hare nie

hair colour 2016-09-02 at 20.25.39

hair colour 2016-09-02 at 21.12.35

Screen Shot 2016-09-03 at 08.17.29

hair colour 2016-09-02 at 20.53.48

hair colour 2016-09-02 at 20.46.21

hair colour 2016-09-02 at 20.58.52

hair colour 2016-09-02 at 21.02.41

Some people add interesting things to their hair / Party doen interessante goed met hulle hare

hair add 2016-09-02 at 20.50.44

hair add 2016-09-02 at 20.28.29

hair add 2016-09-02 at 20.33.21

hair add 2016-09-02 at 21.06.04

Some cannot / Party kan nie

hair little 2016-09-02 at 20.39.57

hair little 2016-09-02 at 20.55.24

hair little 2016-09-02 at 20.43.06

hair little 2016-09-02 at 20.32.08

Some people find cover essential / Party mense moet bedek

hair hat 2016-09-02 at 21.28.52

hair hat 2016-09-02 at 20.23.13

hair hat 2016-09-02 at 20.43.19

hair hat 2016-09-02 at 20.32.55

hair hat 2016-09-02 at 20.29.13

hair hat 2016-09-02 at 21.09.33

hair hat 2016-09-02 at 21.13.26

Phansi the head police.

Years of indoctrination by the National Party and the Church of Apartheid has created a society that fears individualism. Remember, though, the words of Adam Small: “Who’s law? Man’s law? God’s law? Devil’s law?”

*

Danksy jare van indoktrinasie deur die Nasionale Party en die Kerk van Apartheid, sit ons vandag met ’n samelewing wat die individu vrees. Onthou die wyse woorde van Adam Small:

watte’ lô

God’s lô

man’s lô

devil’s lô

watte’ lô

sê die mense net

de lô

de lô

de lô

de lô