Nasionale Boekweek 7 – 13 September

September 10, 2015 in Uncategorized

Dit is Nasionale Boekweek in Suid-Afrika – iets wat dalk te min aandag kry?

Hier is twee skakels:

http://www.gov.za/national-book-week-2015-0

http://sabookcouncil.co.za/

Die inisiatief is ook aktief op Twitter: https://twitter.com/NBW_SA

Op FaceBook: https://www.facebook.com/NationalBookWeekSA?fref=ts

En Instagram: https://instagram.com/nationalbookweeksa

LAPA doen ook heelwat om die inisiatief lugtyd te gee. Besoek gerus LAPA se Facebookblad en Twitter-rekening.

2 responses to Nasionale Boekweek 7 – 13 September

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *