Die oproep …

Die Juffrou het gebel …

Millie (ons 4-jarige) het glo ‘Bok’ gesê by die kleuterskool … 

Hulle beskou dit in ‘n baie ernstige lig …

Ons is ingelig sy mond gaan met seep uitgewas word …

Fok … ek worry oor hom …

21 thoughts on “Die oproep …

  1. Seep?

    Te moer met hulle. Wie het die reg om vir iemand voor te skryf hoe hy moet praat, en wie of wat gee hom of haar daai reg?

  2. wtf!!! Wil jy my nou vertel dat dit nie net meer omies met sweeties is nie, maar tannies met sepies!!!
    wat het van die wêreld geword?

Los ’n antwoord.

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.