Kry-mens-mooi-er?

Dis beslis nie die wêreld se beste fotografie nie …

 

Ek is seker min dinge is mooier as die …

 

 

 

41 thoughts on “Kry-mens-mooi-er?

  1. Dit is inderdaad pragtig…nou praat ek van die klippe hoor. Ek moet byvoeg dat ek seker is die poppa het ‘n X-Kingsize bed want anders is daar nie plek vir haar geliefde nie.

  2. Meiringspoort LB … as jy nog nooit daar was nie … doen jou self ‘n guns en gaan kyk … belowe jy sal nie spyt wees nie!

  3. ek het nou so gelag vir die kommentare ek het skoon vergeet wat ek wou se….

    In elk geval, lekke dag en lekke “klippe” kyk!!!

Los ’n antwoord.

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.