Profile photo of crito

by

Baie dankie

Februarie 28, 2012 in Sonder kategorie

Een resensie oor Afrikaanse boeke vandeesweek. Dit kon seker erger gewees het.

Dankie aan At van Wyk vir sy bespreking van Piet van Rooyen se Op soek na Witbooi en Daai ding loop in jou bloed, van Lené Malan en Aneta Shaw (Boeke24).

3 antwoorde op Baie dankie

  1. Ek verwag van koerante om ‘n keur van boeke te resenseer en nie net Afrikaanse boeke nie. Net soos ek van hulle verwag om nie net Afrikaanse rolprente te resenseer nie. As daar ‘n behoefte is dat meer Afrikaanse boeke geresenseer moet word, stel ek voor dat Afrikaanse skrywers beter boeke skryf of meer boeke van belang skryf, in plaas daarvan om net staat te maak op die taal waarin hulle skryf om geresenseer te word.

  2. Johan, jy is n slim ou wat vlot skryf. Hoe lyk dit ?

  3. Bruggie dankie vir die kompliment. Maar elke keer as ek ydel genoeg raak om te dink ek kan ‘n boek skryf, lees ek weer East of Eden van John Steinbeck of PG du Plessis se Fees van die Ongenooides en dan is ek weer op my plek gesit.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.