by

Oorstaanweek

Maart 2, 2010 in Sonder kategorie

Woordfees. Dit gaan te lekker. Ons praat aanstaande week verder.

2 antwoorde op Oorstaanweek

  1. zephur het gesê op Maart 2, 2010

    Geniet dit…

  2. crito het gesê op Maart 9, 2010

    Dit was toe ‘n ware fees. Teen Saterdag uit op my voete. Goed om Eben Venter en Karin Bryanard in lewende lywe te gesien het, en het ek my verbeel of was Marita van der Vyver ook in die rondte?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.