Jy blaai in die argief vir 2017 Junie 25.

by CM

Klug

Junie 25, 2017 in Uncategorized

Die ophef wat van woorde en lees gemaak word, is eintlik maar ‘n liegstorie. Die boeke op die rakke is hoofsaaklik fiksie en versinsels. Onsin is vir die meeste mense belangrik en mooi.