Blyhond
Februarie 13, 2017 in Uncategorized
Anders as ek en my mense het my brak nooit geleer dat sy ‘n ellendige fabrieksfout van ‘n goeie wese is wat gemaak is om daagliks in sonde te krepeer nie. Sy verlustig haar elke dag met oorgawe in haar hondwees.
Laat 'n Antwoord