Profile photo of CM

by CM

Huis, paleis, pondok, varkhok

Maart 5, 2017 in Uncategorized

Hopelik sal die bewoners eendag kan onderskei tussen primitiewe moorde en liefde.

Olke, bolke, riebie-stolke; olke bolke knor.

Profile photo of CM

by CM

Die mag van woorde

Maart 3, 2017 in Uncategorized

Ook vir sommige geleerdes is dit moeilik, selfs onmoontlik, om van die onsin van primitiewe voorouers ontslae te raak.

Profile photo of CM

by CM

Juig

Februarie 27, 2017 in Uncategorized

Dit het miljoene jare geneem om jou te maak wat jy is.

Profile photo of CM

by CM

Pretensie van domheid

Februarie 15, 2017 in Uncategorized

Niemand wil weet wat hulle glo nie.

Profile photo of CM

by CM

Blyhond

Februarie 13, 2017 in Uncategorized

Anders as ek en my mense het my brak nooit geleer dat sy ‘n ellendige fabrieksfout van ‘n goeie wese is wat gemaak is om daagliks in sonde te krepeer nie. Sy verlustig haar elke dag met oorgawe in haar hondwees.

Profile photo of CM

by CM

Die Groter Knal

Januarie 15, 2017 in Uncategorized

Woordsplitsing het nou die Grootknal vervang.

Profile photo of CM

by CM

Net woorde

Januarie 13, 2017 in Uncategorized

Met woorde kan elkeen na eie keuse sonde en ‘n hel hê. Daarsonder kan hy net lewe.
Profile photo of CM

by CM

Beskawing

Januarie 12, 2017 in Uncategorized

Dit is blykbaar ‘n probleem vir baie om te weet wat waarheid is. Hopelik weet almal wat leuens is.

Profile photo of CM

by CM

Die hoe van regspraak en preke

Januarie 7, 2017 in Uncategorized

Regspraktisyns moet daagliks bepaal wat waar is. Predikers sal glo eers in ‘n gewaande hiernamaals verneem hoe dit gedoen word.

Profile photo of CM

by CM

Onbedoelde toneel

Januarie 5, 2017 in Uncategorized

Daar is ‘n menigte trotse akteurs in ‘n drama wat die onkundige outeurs nie geweet het hulle skryf nie.