Profile photo of Johann

by

Graan in Amerika 28 Desember 2018:

December 28, 2017 in Uncategorized

 Corn:

Corn is ½ tot 1¼ sent laer vanoggend, en daar is bietjie wins geneem. Dinsdag aand was die kontant prys vir corn op $3.15 ¼ volgens die DTN nationale corn indeks. Dit is 2¼ laer as dieselfde dag ‘n jaar gelede. Vooruitskatting van die Braziliaanse mielie oes is 88MMT, en Argentinië is by 42MMT.

Koring:

Koring futures verhandel 2 tot 3 sent laer vanoggend. Gister was Kansas en CBOT 5 tot 6 sent op en Miniapolis 10¼ op in die naby kontrak. Die week se koue weer in Amerika, kan probleme veroorsaak, maar geen winterdood is nog geraporteer nie.

 

Soja:

Soja futures is tans 3 tot 3¾ sent laer nadat Woensdag se sessie 2 tot 3¾ sent laer gesluit het in meeste kotrakte. dinsdag was die kontant  prys van soja bone volgens die DTN se nationale sojaboon indeks op $8.9¾. Dit is 57 sent laer as dieselfde  dag verlede jaar.oes skattings vir Brazil is 108MMT en Argentinië is by 55MMT.

 

 


    
                                                            

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *