Hartie’s Haven sê dankie …

Januarie 30, 2013 in Geen Kategorie

Anderdag kry ek ‘n e-pos van Hartie’s Haven in verband met die boeke wat julle aan die kinders daar geskenk het. Die e-pos was in woorde en daar was geen prentjies by nie, maar die atmosfeer van wat daar gestaan het, was iets soos hierdie kaartjie s’n:

Dankie vir die boeke. Julle het dit geskenk aan ‘n plek waar kinders beskerm word. Sommige van hulle teen hulle ouers.

Groete, Naomi M

5 antwoorde op Hartie’s Haven sê dankie …

  1. Naomi baie dankie vir die boeke…hul gaan lekker lees ja

    Ek dink ons Litnet Blogs moet meer sulke liefdadigheid goedjies aanpak…al hoe klein dit ook mag wees….dit maak ‘n verskil

    Ons is mos ‘n klein gemeentskap hier saam, en kan nogal iets doen as ons dit saam doen

  2. Baie dankie vir die boeke Naomi!

    Ek is seker daar hardloop klein boekwurmpies daar rond wat dit vreeslik baie waardeer! En vir my is dit belangrik dat ALLE kinders lees!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.

Jy mag hierdie HTML-merkers en eienskappe gebruik: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>