You are browsing the archive for 2012 November.

Koos Kombuis se Kersfees

November 1, 2012 in Geen Kategorie

Dis al 1 November en nou kan die winkels maar begin Kersversierings opsit. Of hoe? Lyk my Koos Kombuis stem nie saam nie …Hy wonder:  Is Kersfees nog relevant?

Vertel bietjie wat is vir julle die aspek van Kersfees en die Kersgety wat vir julle lekker is, of nie lekker is nie, wat is teenstrydig en hoeveel dink julle gaan julle eerder in die blogruimte kuier as om tyd saam met die familie te spandeer …

Vroeg-Kersfees-groete!

Naomi M