Voete vind en lewende wesens

October 23, 2012 in Geen Kategorie

Goeiemôre!

Het enigeen van julle al Ingrid Winterbach se Die aanspraak van lewende wesens gelees? Of dink julle nie almal vind haar boeke so toeganklik nie?

Ek het nou die aand die bekendstelling van die boek in Stellenbosch bygewoon en (probeer) foto’s neem.

http://www.litnet.co.za/Article/die-aanspraak-van-lewende-wesens-n-aangename-kennis-en-n-leegte

Terloops, het julle al julle voete hier op die blogruimte gevind? Voete-groete, NM

16 responses to Voete vind en lewende wesens

  1. Naomi kan die tech support miskien vir ons ‘n ‘home’ knoppie insit iewers bo op die swart menu bar soos wat blogs24 het

    Sal dit makliker maak vir al die bloggers om van uit enige blog te kan terugkeer na die hoofbladsy waar dit wys wie het nuut iets gepost….blogs.litnet.co.za

    Dan sal dit nie voel of jy op ‘n eiland sit nie

  2. Naomi…

    Hoe skryf mens per epos in vir ander mense se blogs?
    Ek het nou al tussen al die widgets gaan rondkrap en ek kry niks….
    Op die “gewone” WordPress, is daar ‘n “follow” knoppie wat mens kan druk asook ‘n widget wat jy kan insit sodat mense op jou blog kan inskryf.

  3. Ek is nou nie die skerpste potlood as dit by IT kom nie, maar is daar nog so iets soos bladlese?

  4. Nog ‘n vraag Naomi,
    Hoe weet ek as iemand geantwoord het op my kommentaar? Gewoonlik kry mens darem ‘n email notifikasie, maar nou moet ek die hele tyd teruggaan na enige plek waar ek gaan kommentaar lewer het om te sien of het die persoon my terug geantwoord….???

  5. Naomi……

    Ek kan geen van my ou blog inskrywings se kommentaar lees nie????

    Dit se vir my “blad nie gevind nie”
    en
    This is somewhat embarrassing, isn’t it?
    It seems we can’t find what you’re looking for. Perhaps searching, or one of the links below, can help.

    HEEEEEEEEELP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    • @Jeanne, dit mag wees dat die kommentare nie saam getrek het nie … wat ‘n jammerte sal wees. Ek sal kyk wat ek kan uitvind. Groete, NM

      • as ek in my instrument paneel ingaan, kan ek hulle almal daar sien, al 10 273 van hulle!
        Maar ek kan nie op individuele blogs ingaan nie, net dit wat op ‘n bladsy verskyn, asof die “hyperlink” nie werk nie.

        DEURMEKAAR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  6. Hi Jeanne….ek voel net so verlore….het via email jou request gesien, maar kry dit nerens op die blogs nie…dankietog…jouself darem gevind..jippeeeee

  7. Ek wil weet hoe maak mens as jy graag ‘n epos notifications wil het as iemand (een van jou genstelinge) ‘n nuwe pos geplaas het.

Leave a Reply