• Ek is erg wantrouig teenoor mense wat aan ander raad uitdeel.

    My gevoel is dat jy net raad kan uitdeel as ‘n mens diep in’n probleem gemarineer is en deeglik toegerus is om raad te gee wat waar en ver[…]

  • crito commented on the post, Aanloop, on the site Crito 3 days, 9 hours ago

    Crito bied haar verskoning aan.

  • alleniamp became a registered member 3 days, 17 hours ago

  • crito wrote a new post, Aanloop, on the site Crito 5 days, 15 hours ago

    Vloek, deur Rudi van Rensburg. Resensent: Jonathan Amid (Rapport Boeke)
    ’n Resensie met ’n lang aanloop oor die krimi-genre en Rudie van Rensburg se plek daarin. Is dit werklik nodig om al die dinge te weet voo[…]

  • Dis seker te verwagte dat ‘n mens op my ouderdom begin bestek opneem. Ek betrap myself dikwels deesdae dat ek op die lang pad sit en tob en allerande soorte somme maak. En, dit is tog asof daar deesdae vir my ‘[…]

  • Si tienes una agencia de posicionamiento o si tienes una web de contenido adulto, esto te va a interesar mucho, y es que te recomendamos que accedas a davidayala.com/seo-para-webs-de-adultos/ para enterarte de […]

  • seowebsadultas became a registered member 6 days, 13 hours ago

  • Mens is nooit te oud om te leer nie…

     ‘n Verspeelde Lente… 

    Vandag was Lentedag by die skool…Sussie moes  briefies met blommetjies op vir haar maatjies maak by die skool en kon met gewone klere skool to […]

  • acrobiado became a registered member 1 week, 6 days ago

  • crito wrote a new post, Geheime, on the site Crito 2 weeks, 1 day ago

    Zola, deur John Jack Smith. Resensent: Deborah Steinmair. (Rapport Boeke)
    Hierdie resensie wek ’n ernstige vraag. Die resensent is  een van die heel knapste ontleders – en kenners – van Afrikaanse mi[…]

  • kierunekp became a registered member 2 weeks, 3 days ago

  • crito wrote a new post, Slagveld, on the site Crito 3 weeks, 4 days ago

    Mans en hul woede, deur Cas van Rensburg. Resensie: Laurie Gaum (LitNet)
    Dit is jammer dat Cas van Rensburg oorlede is. Mens wonder wat hy sou gemaak het van die ontgogeling wat Suid-Afrikaners vandag beleef. Wat[…]

  • crito wrote a new post, Ontploffing, on the site Crito 3 weeks, 5 days ago

    Zola, deur Johan Jack Smith. Resensie: Jonathan Amid (Boeke24)
    Die probleem metr ’n boek soos hierdie is dat die resensent móét sê waaroor dit handel, maar telkens moet terugdeins voordat hy die vertelling se mega[…]

  • crito wrote a new post, Onwillig, on the site Crito 3 weeks, 6 days ago

    P.G. du Plessis: Hy was ’n rukkie pagter hier – ’n huldiging, saamgestel deur Heilna du Plooy. Resensie: Francois Smith (Rapport Boeke)
    Smith is nie iemand wat doekies omdraai nie. Hoeveel respek hy ook vir P.G[…]

  • Jan Klaas commented on the post, When I’m 64, on the site Bekvol 4 weeks ago

    Sjoe, dankie vir jou kosbare kommentaar, Frik. Ek het jou altyd beny vir die gemak waarmee jy met mense omgegaan het. Jy was vir my ‘n voorbeeld.
    Sterkte daar.

  • Jan Klaas wrote a new post, Skoolmaats, on the site Bekvol 4 weeks ago

    Ek het vroeër baie gewonder hoekom dit is dat die aarde so sproeterig met minerale bedeel is. Soos David Kramer sê: ‘n stukkie lê hier, en ‘n stukkie lê daar…

    Ek weet nou dat die aarde uit baie brokstukk[…]

  • Een van die raaisels van Sabiepark het verdiep. Hoekom, wonder ek, verkies die diere om uit die klein voëlbadjie neffens die watergat te drink? Is die watergat dalk nie so aanloklik en gerieflik soos ons dink[…]

  • Ons kat se gesig as ek vra: “Wat lees jy?”
    Oor die algemeen is selfhelpgidse nie hoog op my leeslys nie, maar die afgelope ruk het ’n aantal van hulle my pad gekruis en my heeltemal anders na die genre laat ky […]

  • crito wrote a new post, ‘n Gebeurtenis, on the site Crito 1 month ago

    Woordeboek van die Afrikaanse Taal Deel XV, onder hoofredakteurskap van Willem Botha. Resensie: Ingrid Winterbach. (Boeke24)
    Net een resensie waaroor ek vandeesweek wil skryf. Goue ster teen die voorkop van die[…]

  • Jan Klaas commented on the post, Uniewinkels, on the site Bekvol 1 month, 1 week ago

    Dankie vir die oulike respons!

  • Load More